Welkom by die klas!
Graad 8 tot 12 Rekeningkunde
Kontak my
Meer oor My...
Marli Cronje
My doel is om 'n verskil te maak deur my ywer, etiese gedrag en toewyding.
Ek het 'n passie vir rekeningkunde en die onderrig van rekeningkunde aan Hoërskoolleerlinge.
Ek streef daarna om my studente toe te rus met die nodige gereedskap om rekeningkunde te verstaan en lief te hê. Verder streef ek daarna om my studente te lei om te groei en ontwikkel in selfversekerde, vriendelike en liefdevolle tieners en volwassenes.
Rekeningkunde die leefstyl
Wat is die doel?
Ontwikkel kritiese denkvaardighede en leer redenasievaardighede aan in rekeningkunde - inplaas daarvan om net leerinhoud te memoriseer.
Ontwikkel jou passie vir rekeningkunde en kweek ’n gesonde verhouding met die vak om lewenslank die waarde van rekeningkunde te waardeer en toe te pas.
Word bemagtig met die nodige vaardighede, kennis en waardes in verband met werklike situasies om die balans tussen rekeningkundige teorie en praktyk te verseker.
Wat is die droom?
Wakker intrinsieke taakmotivering binne elke leerder aan deur om leerders uit te daag met situasies wat nie in die gewone klaskamer getoets word nie.
Bied aan leerders die geleentheid en verantwoordelikheid om aktief deel te neem aan aktiwiteite in die klas wat leerders uiteindelik begelei om deurdagte besluite te neem wat hul akademiese prestasie maar ook lewens-prestasies verryk.
Ontwikkel leerders se leierskapsvaardighede om ’n dieper begrip rakende hul persoonlike verantwoordelikheid te verstaan en wat dit beteken om eienaarskap te neem van die take wat hulle verrig.
Opsies vir klasse
Groeplesse
Weeklikse groeplesse tydens die skool-kwartaal met eksamenvoorbereiding-lesse voor die winter- en somereksamens.
Lynnwood, Pretoria
Privaatlesse
Privaatlesse word
per afspraak aangebied.
Lynnwood, Pretoria
Zoom-lesse
Privaat of kleingroeppe aanlynlesse wat oor Zoom gehou word.
Landwyd
Weeklikse Groeplesse
Maandae
Graad |
TYD |
9 |
14:30 - 15:30 |
10 |
15:30 - 16:30 |
11 |
16:30 - 18:00 |
Dinsdae
Graad |
TYD |
9 |
14:30 - 15:30 |
11 |
15:30 - 17:00 |
12 |
17:00 - 18:30 |
Woensdae
Graad |
TYD |
8 |
14:30 - 15:30 |
10 |
15:30 - 16:30 |
12 |
16:30 - 18:00 |
Donderdae
Graad |
TYD |
9 |
14:30 - 15:30 |
11 |
15:30 - 17:00 |
12 |
17:00 - 18:30 |
Vrydae
Graad |
TYD |
10 |
13:30 - 14:30 |
12 |
14:30 - 16:00 |
Lynnwood, Pretoria
Privaatlesse of Zoom-lesse
Privaatlesse by die Lynnwood-sentrum asook Zoom-lesse vind per afspraak plaas. Die lesse word in die oggend sowel as in die middae aangebied.
Kontak my gerus vir verdere klas inligting
en raak saam met my PASSIEVOL oor Rekeningkunde
Kontakbesonderhede
083 236 2851